Gemoedsrus

by Gramadoelas

supported by
/
  • Includes unlimited streaming via the free Bandcamp app, plus high-quality download in MP3, FLAC and more.

     $9 USD  or more

     

  • Compact Disc (CD)

    Psychadelic ‘vastrappers’ Gramadoelas’ final recording completed just before founder Alex van Heerden’s untimely death in January 2009. An impossibly funky mix of tradition with contemporary beats and samples.


    Alex van Heerden: accordian, trumpet, vocals, electronics, khoisan mouthbow
    Keith de Bruyn: drums, percussion
    Lesley Javan: guitar, vocals
    Wesley Rustin: bass, vocals

    Includes unlimited streaming of Gemoedsrus via the free Bandcamp app, plus high-quality download in MP3, FLAC and more.
    ships out within 3 days
    edition of 151 

     $14 USD or more

     

1.
03:57
2.
3.
03:35
4.
5.
6.
03:56
7.
03:31
8.
9.
04:15
10.
11.
12.
03:48
13.
05:34

about

Psychadelic ‘vastrappers’ Gramadoelas’ final recording completed just before founder Alex van Heerden’s untimely death in January 2009. An impossibly funky mix of tradition with contemporary beats and samples.


Alex van Heerden: accordian, trumpet, vocals, electronics, khoisan mouthbow
Keith de Bruyn: drums, percussion
Lesley Javan: guitar, vocals
Wesley Rustin: bass, vocals

credits

released February 1, 2010

tags

license

all rights reserved

about

Derek Gripper Cape Town, South Africa

In “One Night on Earth: Music from the Strings of Mali”, Derek Gripper has arranged and performed on classical guitar the compositions of legendary Malian musicians Toumani Diabate, Ali Farka Toure, Ballaké Sissoke and Vincent Segal. Songlines Magazine called the album ”a staggering achievement,” selecting the recording as a Top of the World album in March 2013. ... more

contact / help

Contact Derek Gripper

Streaming and
Download help

Shipping and returns

Redeem code

Track Name: Die Vastrap
O Geliefdes,

Ons is hier vergader om hulde te bring aan iets wat ontsaglik mooi en magtig is, oud en kragtig is - die Vastrap.

Ja, die Vastrap, wat blydskap en sterkte bring, en tog so maklik vergete is.

Ja, die Vastrap wat hierdie land ontstaan het, en nog steeds weerklink in die kranse van die berge en oor die vlaktes van die karoo, en nog steeds weerkaats in die harte van die mense wie hier woon, en hier hoort.

Maar hier lê die probleem, broeders and susters:

Ja, want soveel van hierdie einste mense, hoor die ritme, en ontken dit, want hulle is besit deur die bose mag van 'n diep skaamte. 'n Skaamte vir wie hulle is, 'n skaamte om lekker te kry, 'n vrees vir alles wat waar is, hier is, en nou is.

Maar daar is hoop Geliefdes.

Daar is ‘n nuwe gees aan die opkoms. ‘n Gees van herdenking en oorwinning. ‘n Gees van sterk wees en trots wees, van jouself wees en ons wees, hier wees en nou wees.

En hierdie gees het net een naam...

Die Vastrap en die los trap
Die alleen-trap en die skuins-trap
Die om-trap en die skeef-trap
Ja die Vastrap